
Caledon kampus bied loopbaanuitstalling aan
Boland Kollege se Caledon kampus het op 17 Augustus ‘n loopbaanuitstalling vir huidige studente aangebied. Die dag het ten doel gehad dat huidige studente blootgestel word aan die verskeidenheid werksgeleenthede wat daar in hulle onderskeie velde beskikbaar is.